Showing 1–12 of 19 results
Ons gaan baie pret hê en van Jesus leer. Beperkte plek beskikbaar. Jou Betaling bevestig jou bespreking. Kontak Gerda by 082 784 58203 vir navrae
DivorceCare bring ondersteuning en hoop vir talle mense en hul kinders wat geraak is deur egskeiding.
Elke persoon is sekerlik bewus daarvan hoe belangrik die regte gesindheid is tot ‘n effektiewe en suksesvolle bestaan. Klim jou Everest is ‘n kursus wat jou help om te verstaan wat gesindheid is en hoe om ‘n geloofsgesindheid in jou lewe te vorm.
23-25 September 2022 – ‘n Wegbreek geleentheid vir manne om te ontspan, te kuier en met God te konnek. Lees meer onder . . .
Deur jou skenking bring ons ʼn bankie in ons gebedstuin aan en plaas ‘n plaatjie* met jou besonderhede daarop. Die skenking sluit die volgende in:
* Daar is twee opsies vir ‘n Naamplaatjie: 1) Ter herinnering aan …….. Gebore…. Gesterf….. of 2) of Geborg deur …….
Begin Punt is ‘n kursus wat gaan oor die boublokke van ons geloof. Dit vorm ook deel van ons nuwe lidmaatskap proses.
Deur jou skenking bring ons ʼn bankie in ons gebedstuin aan en plaas ‘n plaatjie* met jou besonderhede daarop. Die skenking sluit die volgende in:
* Daar is twee opsies vir ‘n Naamplaatjie: 1) Ter herinnering aan …….. Gebore…. Gesterf….. of 2) of Geborg deur …….
Deur jou skenking plant ons ‘n boom. Ons bring dan in ruil ‘n plaatjie met jou besonderhede op die boom aan om dankie te sê. Die skenking sluit die volgende in:
* Daar is twee opsies vir ‘n Naamplaatjie: 1) Ter herinnering aan …….. Gebore…. Gesterf….. of 2) of Geborg deur …….
No products in the cart.