Troues

Indien moontlik, bespreek die datum met die pastoor van julle keuse wat die huwelik gaan bevestig. Alle huwelikspaartjies moet ‘n voorhuweliksekursus of gesprek bywoon.

Voltooi asseblief die aanlyn aansoekvorm. Gee die nodige dokumentasie af by die kerkkanoor en maak betaling soos verduidelik in aansoek.