Gratis filter koffie in die kuier area voor en na die diens.
Vriendelike mense. Vra gerus vir en die gasvryheid-span by die ingange indien jy enige hulp of inligting benodig.
Gemaklike en ontspanne atmosfeer en informele kleredrag.
‘n Veilige en pret belaaide omgewing vir jou kinders.
Daar is Kinderstad vir 3 jaar (reeds van doeke af) tot graad 7 en Radikaal vir hoërskool kinders waar jou kind op hulle vlak bedien word.
Relevante en praktiese preke wat jou in staat stel om die Woord wat lewendig word, te lewe. Die dienste is tipies 60 minute lank.
Collage is ʼn gemeente met ʼn droom dat ons mense kan ontwikkel wat die wêreld verander, ʼn kerk kan bou wat ʼn hele stad beïnvloed en dat ons saam ʼn stad kan wees op ʼn berg waarvan die lig nie weggesteek kan word nie.
Ons wil jou nooi en verwelkom om deel te word van die droom.
Ons skep geleentheid waar jy op ‘n eenvoudige, eg en ‘n onweerstaanbare wyse God op ‘n weeklikse basis kan ervaar.
Ons skep ook ruimte om elke persoon in hulle spesifieke lewensfase te akkomodeer met die doel om hulle te motiveer en bemagtig om passievol en voluit te lewe.

Senior Leraar
ernrich@collage.org.za

Vrouebediening
vroue@collage.org.za

Gemeente Bestuurder,
Mannebediening, jors@collage.org.za

Berading en Vrywilligers
michelle@collage.org.za

Studente & Tieners
radikaal@collage.org.za

Musiek Leier, Jongvolwassenes
david@collage.org.za

Kinderstad, Kleuterskool,
Gebed, Uitreike, gerda@collage.org.za

Terrein

Klank en Multi-Media
kristi@collage.org.za

Admin - Finansies
finansies@collage.org.za

Crema Cafe
Assistant Manager

Crema Cafe
Barista

Sending en uitreik Koördineerder
uitreik@collage.org.za

Bestuurder Instandhouding en Geboue
maintenance@collage.org.za

Crema Cafe
Barista

Admin - info
info@collage.org.za

Engelse Diens & Kleingroepe
johanni@collage.org.za

Touch Projekte

Touch Projekte

Klank En Multi-Media

Kidz@Collage

Intern

Intern

Intern

Admin - Bybel Kollege
info@etta.co.za

Assessments - Bybel Kollege
assessment@etta.co.za

Admin - Bybel Kollege
info@eccounselling.co.za

Mediese Kliniek

Berading Sentrum Bestuurder counselling@touchwellness.org.za
WhatsApp us