Collage Gemeenskapskerk in Elarduspark skep ʼn eenvoudig, eg en onweerstaanbare ervaring van kerk wees! Ons is ʼn gemeente met ʼn droom dat ons mense kan ontwikkel wat die wêreld verander.

Erediens 09:00

NB! Registrasie vir die in-persoon eredienste (250 persone) is 'n vereiste. Die erediens is ook aanlyn beskikbaar op Youtube en Facebook om 09:00.

Tiendes en Bydraes

Volg hierdie skakel om 'n finansiële bydrae te maak vir die uitbreiding van God se koningkryk in ons gemeenskap en tot aan die uithoeke van die aarde.

Ontvang inligting per WhatsApp

Betesda Lewensentrum en Gebedstuin

Lewensentrum Bydrae

Daar is verskillende maniere hoe jy finansieel kan bydrae

LIVE Stream

Opkomende Gebeure

Hier kan jy die ophoogte bly van weeklikse byeenkomste of gebeure. Dit kan strek van Eredienste, manne en vroue byeenkomste, toerusting vir geestelike groei, uitreike en vele meer. Kontak ons gerus deur die aanlyn vorm te voltooi of skakel ons by die kerkkantoor. 

Meer inligting oor Kleingroepe?

Volg hierdie skakel vir meer inligting oor kleingroepe, stiltetyd materiaal en reekse.

Collage Akademie

Geakkrediteerde pastorale opleiding, NQF2 en NQF5,  wat Christen leiers voorberei vir geestelike bediening in ‘n geloofsgemeenskap. Ons gebruik Excel Theological Training Academy se geakkrediteerde kursusse.

Latest info related to Covid-19. Click for an update