fbpx

Kom vind uit hoekom jou geloof die waarheid is

 

1ste Kwartaal.

• Hoe bepaal ons die waarheid?

• God, die ontstaan van die heelal.

• Bewyse vir ‘n intelligente ontwerper.

• Die morele wetgewer.

• As God almagtig en liefdevol is, hoekom so baie sleg en kwaad in die wêreld.

• Bestaan wonderwerke?

 

2de Kwartaal:

• Kan ons die Nuwe Testament as ‘n historiese dokument vertrou?

• Het Jesus gesê Hy is God?

• Het Jesus bewys Hy is God?

• Het Jesus werklik uit die dood opgestaan?