Doop

Die doop is ‘n belangrike stap van geloof waartydens jy jouself in gehoorsaamheid vereenselwig met die dood en die opstanding van Jesus Christus.

Neem asseblief kennis van die doopgesprek op die Donderdag voor die doop om 18:00.

Lees gerus meer by “Wie is ons?” of kontak ons vir meer inligting.

Aansoek om gedoop te word