Kindertoewyding

Volltooi aanlynvorm

Woon Kursus by

Toewyding

Kindertoewyding is ‘n baie spesiale geleentheid in die lewe van ouers en kinders. Dit is ook ‘n geleentheid waartydens die geloofsgemeenskap God se seën oor die kinders en ouers uitspreek.  Die geleentheid vind tydens die erediens plaas wanneer ons die kinders verwelkom deur n lied en ‘n  video met die gebed van die ouers voordat ons vir hulle bid.

Ons is opgewonde om hierdie dag saam met jou, jou familie en die gemeente te vier. 

Aansoekvorm