Dankie vir jou tiendes en bydraes. Mag die Here jou ryklik seën en mag jou bydrae ‘n verskil maak in die Koninkryk van God. Kontak ons gerus indien jy enige verdere vrae het.
Collage Gemeente
Ons bied ‘n verskeidenheid betalingsmetodes aan om die bediening te ondersteun. Dankie vir jou ondersteuning in hierdie opwindende reis van geloof en gemeenskap!
EFT
ABSA Bank
Rek nr: 1500251006, Swift Code: ABSAZAJJ Takkode: 632005.
Tiende
Offerande
Collage Donasie
Kliek op die QR Code of indien jy jou foon gebruik
Gebruik een van die volgende as verwysings: Tiende, Offerande of Collage Donasie.
“Touch and Wellness Centre” streef daarna om positiewe impak in gemeenskappe te maak. Ons is ‘n geregistreerde NPO, PBO met ‘n Artikel 18a registrasie. Dit beteken dat deelname belastingvoordele vir jou of jou besigheid inhou, en BEE-bydraes maak ons gesamentlik ‘n beter samelewing.