fbpx
Touch Wellness Center

Touch and Wellness Centre

Ons Gemeenskap
Ons Toekoms!

Collage het ‘n hart om die gemeenskap te transformer. Ons doen dit deur ons liefde aan mense op ‘n tasbare wyse bekend te maak. By  Collage is die naam wat ons gebruik daarvoor Touch and Wellness. Ons Touch and Welness is geregisteer as ‘n ‘Public Beneficiary organisation (PBO: 930017986)  en ‘n ‘Non Profit Company’  (NPO: 036-813-NPO) en is by SARS geregistreer as ‘n artikel 18a PBO (Tax Reference No 9006/178/17/3) wat beteken dat belasting aftrekbare sertifikate uitegereik kan word vir donasies.

Raak Betrokke

Wat ons doen

Medical Clinic

Mediese
kliniek

‘n Mediese kliniek waarin mediese dokters en fisioterapeute primere mediese sorg aan behoeftiges verskaf.

Berading-
Sentrum

Counseling Centre waar mense gehelp word met emosionele, verstandelike en geestelike uitdagings.

Spelterapie vir kinders in nood

"Spelterapie vir kinders in nood: 'n wonderlike reis na herstel en hoop."

Groeps-
berading

Hulp groepsberadingsgroepe soos Divorce Care, Grief Share, substansie afhanklikheid en ander hulp.
food aid

KosverskaFfings-projekte

Kos verskafingsprojekte wat op ‘n gereelde basis gesinne en behoeftiges van die omgewing ondersteun met voedsel gebrek.
disaster aid

Ander
projekte

Verskillende ander projekte wat van tyd tot tyd aangepak word om te voorsien in die nood van mense.

kontak ons

Laat weet asseblief indien jy enige vrae het, vrywillige diens wil lewer of ‘n donasie wil maak!

Donasies

Touch and Wellness Center,
  ABSA Bank,
  Rekening nr: 4057921889,
  Takkode: 632005,
  Verwysing: Touch