Begrafnisse

Ons besef dat dit ‘n moeilike en hartseer tyd is wanneer iemand na aan jou sterf. Ons bid dat die Here jou in hierdie tyd versterk en bemoedig en wil jou sover moontlik ondersteun.

Voltooi asseblief die aanlynvorm.  Sodra ons die vorm ontvang sal ons jou kontakom die reëlings te bevestig