Koop ‘n Beeld
Deur jou skenking bring ons ʼn bankie in ons gebedstuin aan en plaas ‘n plaatjie* met jou besonderhede daarop. Die skenking sluit die volgende in:
-
Aankoop van Beeld
-
Landscaping
-
Besproeiing
-
Plaatjie *
-
Aflewering
-
Kleiner plante rondom die bankie
* Daar is twee opsies vir ‘n Naamplaatjie: 1) Ter herinnering aan …….. Gebore…. Gesterf….. of 2) of Geborg deur …….
R7,500.00