fbpx

Koop ‘n Beeld

Deur jou skenking bring ons ʼn bankie in ons gebedstuin aan en plaas ‘n plaatjie* met jou besonderhede daarop. Die skenking sluit die volgende in:

  • Aankoop van Beeld
  •  Landscaping
  •  Besproeiing
  •  Plaatjie *
  •  Aflewering
  •  Kleiner plante rondom die bankie

* Daar is twee opsies vir ‘n Naamplaatjie: 1) Ter herinnering aan …….. Gebore…. Gesterf….. of 2) of Geborg deur …….

R7,500.00