Showing all 5 results
Zone 7 en Tieners, kom geniet ‘n lekker dag van Laser Tag. Kom wys jou “Laser Tag” skills. 10 Junie 2023 om 14:00 by Collge Gemeenskapskerk
Kom geniet ‘n heerlike gesellige oggend saam ons! Met ‘n spesiale gasspreker en daar gaan “Cake Tasting” wees.
20 Mei om 09:00
21-23 April 2023 – ‘n Wegbreek geleentheid vir manne. Die Geestelike leier is Kola De Klerk en die tema is “The 4 Jobs of Steve Jobs” – Ondersoek die 4 beroepe wat ‘n Man in sy leeftyd moet bemeester! Johnathan Phyfer gaan die worship lei.
Borg ‘n Buddy – (kliek hier)
Kom stap saam met ons en ervaar die beeldskone Mpumalanga soos nooit te vore. Stap ook ‘n lewensverykende reis saam met God soos ons die berge aanpak.
No products in the cart.
WhatsApp us