Onbeperkte Genade

R50.00

Genade is dié grootste en mooiste woord in die Bybel omdat dit ‘n beskrywing van God is, en een van die mees aantreklike eienskappe van sy volmaaktheid. Dit is een van die belangrikste waarhede in die Christelike geloof en tog verstaan ons so min daarvan. Hierdie boek is ‘n veertig dae reis om die “onbeperkte genade” van God te verken.

Die boek bevat 40 dagstukke vir 40 dae en bevat 115 bladsye.