Jou diens maak ’n ewige verskil elke week

“En wat julle ookal doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie” – Kol 3:23.

By Collage glo ons dat elke Christen geroep is om te dien. Vrywilligers is deel van ons geloofsfamilie en ’n onmisbare deel van die kerk se DNA. Sonder julle kan ons nie doen wat ons doen nie. Of jy nou met kinders werk, saam met iemand bid, of agter die skerms help—jou diens maak ’n ewige verskil. Ons wil hê jy moet weet hoe waardevol jy is en hoe jy deel is van God se groter prentjie.

Gasvryheid is altyd ‘n goeie plek om te begin as jy onseker is. Ons sien uit om jou beter te leer ken!

meld aan

raak deel

dien