2 Februarie om 18:00
Kom kuier lekker saam met ons dames van Collage vir ‘n geestelike en sosiale tyd saam. Leer ken die dames in ons gemeente en maak sommer kosbare vriendinne. Enige klein donasie welkom.
Registrasie
21 Januarie om 09:00
Ons sien uit om 2023 saam met jou in te gaan en te bespreek wat die Here se planne vir ons TLC groepe is. “Leadership is not about titles, positions or flowcharts. It is about one life influencing another.” – John Maxwell
Registrasie
No products in the cart.
WhatsApp us