‘n Lekker kuiergeleentheid vir die hele gesin. Kom geniet ‘n gesellige saamkuier vir die hele gesin en smul aan ‘n bord van jou gunsteling potjiekos.
Die geleentheid vind plaas na die 09:00 erediens en almal is welkom. etes sal vanaf 11:00 bedien word
Potjiekos kaartjies is uitverkoop
WhatsApp us