fbpx

Hoe werk ons lidmaatskap?

Stap 1

Vul jou besonderhede in

Stap 2

Woon ‘n nuwe lidmaatskapaand by (die datum en tyd sal bevestig word)

Stap 3

Doen die 3 weke lidmaatskapkursus  – BeginPunt 

Vul in jou besondehede om te registreer

Hoekom lidmaatskap?

Ons glo lidmaatskap by jou plaaslike gemeente moet meer wees as net ‘n gewoonte, godsdiens of ‘n tradisie. Ons lidmaatskapkursus (BeginPunt) is gebaseer op Markus 12:28-31. Jesus gee ons ‘n duidelike opdrag in Sy lering: ons moet God liefhê met ons hart, siel, krag, verstand en ons naaste soos onsself. Hoe lyk dit in die moderne lewe? Hoe kan ons God in vandag se tyd volg? In hierdie 3 weke help ons jou om op ‘n praktiese wyse in te skakel en deel te word van wat die Here in en deur jou wil doen in ons gemeenskap.