fbpx
Klim Jou Everest Kursus

Elke persoon is sekerlik bewus daarvan hoe belangrik die regte gesindheid is tot ‘n effektiewe en suksesvolle bestaan. Klim jou Everest is ‘n kursus wat jou help om te verstaan wat gesindheid is en hoe om ‘n geloofsgesindheid in jou lewe te vorm.