fbpx
Collage Vakansie Program

Skryf nou in!

Vriendskappe is van kardinale belang in elke kind se lewe en dra ook by tot hul algehele ontwikkeling. Vir ‘n kind om maatjies te maak moet hulle eers weet hoe om ‘n maatjie vir iemand anders te wees. Ons gaan in die Julie vakansie 4 dae spandeer om dieper saam met jou kind te delf in hoe mens ‘n maatjie vir iemand anders is deur speletjies te speel, na bybelstories te kyk en deur net oor die algemeen baie pret te hê. Dit is ‘n geleetheid wat jy nie deur jou vingers wil laat glip nie, om jou kind se sosiale vaardigehede deur baie pret en nog meer speel te ontwikkel. 

Volbespreek

4 tot 7 Julie by Collage Gemeenskapskerk