Die wêreld het vaders nodig!

TWNAF is Kragtige opleiding wat mans help om hul identiteit te ontdek, verantwoordelikheid te neem en ’n blywende impak te maak as vaders en leiers in hul huise, kerk en gemeenskap.

Die realiteit

Ons leef in ’n wêreld waar vaderloosheid gemeenskappe breek.
Kinders word groot sonder leiding. Gesinne val uitmekaar.
Te veel manne bly passief.

Maar dit kan verander — en dit begin by jou!

Wat gaan jy kry?

Event Besonderhede

Program

Vrydag, 8 Mei

17:30 – Ons begin die aand deur gesellig saam te eet.

19:30 – Breek met koffie, tee en water.

21:30 – Ons sluit die aand se verrigtinge af.

Saterdag, 9 Mei

Eet asseblief ontbyt by die huis daar gaan deur die loop van die oggend
muffins en skons bedien word

08:00 – Ons skop die oggend vars af met die res van ons program.

10:15 – Breek met koffie, tee en water.

13:20 – Middagete en sap

16:10 – Breek met snack, koffie en sap

19:30 – Afsluiting

Stuur epos na manne@collage.org.za as jy finansiële uitdaging het.

Na die naweek se opleding gaan ons vir vier Sondae Kleingroep gesprekke hou om die inhoud  vas te maak. Dit gaan 17 ,24, 31 Mei en 7 Junie plaasvind van 5pm – 6pm by Collage.