Eenvoudig, eg en onweerstaanbaar.
'n Kerk vir
JOU!
Dienstye - 09:00 Afr, 11:00 Eng. Gypsum & Hornblendstraat, Elarduspark
Nuwe reeks

Wat gebeur?

Wat Gebeur?
Registreer om te help as vrywilliger. Daar is beperkte plek. Sodra jy registreer sal ons meer inligting deurgee
Wat gebeur?
Kursusse 2de Kwartaal 2019
Kursusse 2019
Volgende Kursusse
R50 per persoon. Registreer hier deur hierdie skakel te volg
GRATIS! -  ‘n 4 Weke Kursus vir nuwe lidmate. Registreer hier deur hierdie skakel te volg
Beginpunt
As jy 'n lidmaat wil word van Collage Gemeenskapskerkis dit jou begin punt.
Hiedie kursus is GRATIS - Bespreek by die I-desk

Hart Monitor
Herdie is 'n 4 weke kursus wat jou help om jou hart te monitor in terme van woede, jaloesie, onvergifnis ens.

Meer oor ons
Collage is ʼn gemeente met ʼn droom dat ons mense kan ontwikkel wat die wêreld verander, ʼn kerk kan bou wat ʼn hele stad beïnvloed en dat ons saam ʼn stad kan wees op ʼn berg waarvan die lig nie weggesteek kan word nie. Ons wil jou nooi en verwelkom om deel te word van die droom. Lees meer...
Die volgende generasie
Die beste manier om 'n positiewe bydrae in die gemeenskap te maak lê in ons huise,families en ons kinders. Collage vat hande met ouers om in hulle kinders se lewens te belê en hulle te begelei om die oorvloed te ervaar wat Jesus bring. Lees meer...
Kursusse 1ste Kwartaal
2019
Kontak | Info
Kantoor 012 345 1181
Kantoorure: Ma - Vry  08:00 - 16:00
Pastor-On-Call 082 064 6832
Dienstye: 09:00 Afr, 11:00 Eng
Gypsum & Hornblendstraat, Elarduspark
Bankbesonderhede

ABSA Bank, Tjekrekening
1500 251 006, Takkode: 632005
Gebruik asseblief
Tiende of Kambro (uitreike & sending) as verwysing

Kaart betalings kan Sondae by Lees en Luister boekwinkel gemaak word
SnapScan

Gebruik asseblief Voorletter, Van & waarvoor die betaling is as verwysing. Byvoorbeeld JJordaanTiende