fbpx

Radikaal Jeug

Juwan Jordaan

radikaal@collage.org.za.

Vrydae – 19:00

Sondae – 09:00

Tieners bevind hulself in n ongemaklike stadium van groot word. Hulle is nie meer n kind nie maar ook nog nie n volwassene nie. Die uitdaging van groot word lê swaar op hul skouers veral in vandag se wêreld. Daarom is ons ingestel daarop om hulle te bedien op ‘n manier wat aanklank vind by hulle. Dit bestaan uit tieneraande, jeugdienste en ‘n geestelike vorm Asië program (CREDO). Met die tieneraande is die fokus hoofsaaklik verhouding bou tussen die leiers en die tieners sowel as die tieners onder mekaar. Dan by die jeugdiens vorm hulle deel van die groter groep nuwe generasie Christene van Collage. Die geestelike vormasie is van uiterste belang vir ons en daarom fokus ons daarop om tieners se fondasie reg te lê. Tieners kan ‘n handvol wees maar ons hande is oop vir hulle.