fbpx

Single & Parenting

As jy ‘n enkelouer is, is jy waarskynlik moeg, oorweldig en voel ‘n bietjie onderwaardeer. Daarom het ons Enkel & Ouerskap geskep – om wenke en ouerskapwysheid te deel wat jou sal help om rus, hoop en bemoediging te vind.

Die program word op Dinsdae van 18:00 – 20:00 aangebied en loop oor 13 weke. Die programme bestaan uit 3 pilare: ‘n DVD sessie wat deur professionele persone en persoonlike getuienisse aangebied word, die fasiliteerder lei die groepsbespreking en dan kan elkeen in hul eie werkboek die dagstukke doen wat hulle help om by die Here stil te word.

Kindertoesig is beskikbaar teen ‘n addisionele bedrag  (dit moet asb vooraf gereël word).

Begin 20 Augustus 2024

R300