Showing 1–12 of 14 results
Kom geniet ‘n naweek in die berge waar jong volwassenes saam gaan kuier en nader aan God groei. Dit gaan ‘n onvergeetlike en transformeerende belewenis wees. Gemiddelde fiksheid is benodig. 3 dae van die Fanie Botha staproete gaan gestap word. Ons vertrek die14de Junie en dan kom ons op die vakansiedag die 17de terug.
‘n Ondersteuningsgroep kursus vir mense wat ‘n geliefde aan die dood afgestaan het.
DivorceCare bring ondersteuning en hoop vir talle mense en hul kinders wat geraak is deur egskeiding.
Deur jou skenking bring ons ʼn bankie in ons gebedstuin aan en plaas ‘n plaatjie* met jou besonderhede daarop. Die skenking sluit die volgende in:
* Daar is twee opsies vir ‘n Naamplaatjie: 1) Ter herinnering aan …….. Gebore…. Gesterf….. of 2) of Geborg deur …….

Deur jou skenking plant ons ‘n boom. Ons bring dan in ruil ‘n plaatjie met jou besonderhede op die boom aan om dankie te sê. Die skenking sluit die volgende in:
* Daar is twee opsies vir ‘n Naamplaatjie: 1) Ter herinnering aan …….. Gebore…. Gesterf….. of 2) of Geborg deur …….
Kies een van die produkte hieronder of volg hierdie skakel om jou eie bedrag te bepaal.
WhatsApp us