In-persoon Eredienste

Aanlyn registrasies het gesluit,
Registrasie vir Eredienste heropen Donderdag na 11:00am.

Vooraf registrasie is ‘n vereiste. 250 Persone kan in die ouditorium toegelaat word.

Kinderstad vind plaas tydens die 09:00 erediens

Die Erediens is aanlyn beskikbaar op Facebook, Youtube en collage.org.za.

Neem asseblief kennis van die volgende:

  • Slegs gesinne (ouers, kinders, man en vrou) kan ‘n groepsbespreking maak. Die persoon wat bespreek plus die getal addisionele gaste. 
  • Neem asseblief mekaar in ag deur nie onnodige plekke te bespreek nie, dit verhoed ander om deel te neem.
  • Alle persone moet vir die volle duur van die byeenkoms ‘n masker dra.
  • Laat asseblief twee sitplekke oop tussen persone.

Was Jou Hande | Dra Jou Masker

Geen Hand / Elmboog Druk

Geen Drukkies | Vermy Kontak Met Jou Gesig

Hou Afstand – 1.5m

Hoes Of Nies In Jou Elmboog

Gooi Sneesdoekies Dadelik Weg