fbpx

Vrouekamp

Kom weg saam met ons, waar jy omring deur die natuur kan tyd maak om stil te word en jouself te word. Ons sprekers gaan ons geestelik saam laat reis. Ons gaan aanbid, rus en lekker saam kuier terwyl ons leer hoe om God se stem te hoor. In die aftyd is daar verskeie opsies: arts en crafts, ‘n begeleide stap saam met ander vroue, kuier en rus tot ons volgende sessie.
Hierdie kamp is n moet vir elke vrou

 

 

R1,250.00