Voorhuwelikskursus

Tema: God se plan en doel met die huwelik – Louise Ehlers

R 400 per paartjie (middagete ingesluit)

R400.00

Ons is opgewonde oor ons Voorhuwelikskursus wat ontwerp is om paartjies te help om ‘n sterk en blywende fondasie vir hulle toekoms saam te bou. Of jy reeds verloof is, òf van plan is om binnekort die volgende stap te neem, bied hierdie kursus waardevolle insigte en praktiese hulpmiddels om julle reis saam voor te berei.

Wat kan jy verwag?
Kursushoogtepunte sluit in:
Liefdestale, Geestelike verhouding, Kommunikasievaardighede,  en nog baie meer…