fbpx

Vakansieprogram

30 Junie – 18 Julie 2025 -’n Vakansieprogram vir Gr R tot Gr 5 wat propvol lag, pret en speel is.

Die koste is per kind. Vul asseblief die spesifieke datums en elke kind se naam in die “Order Notes” veld op die “Checkout” blad onder “Additional Information”.

Jou betaling dien as jou bespreking. Jy kan kies of jou kind elke dag of slegs op sekere dae die program bywoon. Lees meer onder.

R80.00R500.00

R500.00
R500.00
R500.00
R100.00
R80.00

Wat doen julle hierdie lang winter vakansie?

Bespreek nou vir ons opwindende vakansieprogram vir Gr R tot Gr 5! Ons tema hierdie vakansie is “Meals and Messages”, waar kinders leer van Jesus se liefde deur stories, speletjies en kreatiewe aktiwiteite. Elke dag is gevul met crafts, games, sang en net lekker speel! Dis nie net lekker nie, dis ook veilig – sodat jy met gemoedsrus kan gaan werk terwyl jou kind kuier en groei. Kom saam vir die hele vakansie of kies net die dae wat vir jou pas. ’n Fees van vriende, vreugde en geloof wag op jou kleinding!