fbpx

Vakansie Program

18 tot 21 Junie by Collage Gemeenskapskerk.

R400 per kind per week.

R400.00

In die tyd waarin ons lewe is dit BAIE belanrik vir  kinders om te leer van hul identiteit in Jesus, dit hulle help om te weet dat hulle geliefd en waardevol is. Dit gee hulle selfvertroue en hoop, selfs in moeilike tye. Hulle voel deel van ‘n groter familie van gelowiges en leer om ander met liefde en respek te behandel.
Maak seker dat jou kind deel is van ons Junie Vakansie program….
Jy is wie Jesus se jy is!