fbpx

Studentegroep Stap

Kom stap saam met ons en ervaar die beeldskone Mpumalanga soos nooit te vore. Stap ook ‘n lewensverykende reis saam met God soos ons die berge aanpak.

  • 28 tot 30 April 2023 – Totale bedrag: R990 (2 paaiemente van R495 betaalbaar voor 28 April. Maak die hoeveelheid 2 indien jy die koste eenmalig wil betaal)
  • Vervoer en verblyf ingesluit bring eie kos.
  • Kontak Juwan Jordaan (Bedieningsleier) vir meer inligting.

R495.00

Geen Radikaal (tieners) & Aand Diens

op 30 April 2023