Die program word op Dinsdae aangebied en loop oor 13 weke. Die programme bestaan uit 3 pilare: ‘n DVD sessie wat deur professionele persone en persoonlike getuienisse aangebied word, die fasiliteerder lei die groepsbespreking en dan kan elkeen in hul eie werkboek die dagstukke doen wat hulle help om by die Here stil te word.