fbpx
Saamgestelde Gesinne

Saamgestelde Gesinne Kursus

Die kursus begin op Dinsdag, 6 Augustus en is 7 weke lank. Die kostes beloop R200 per paartjie.

Kindertoesig is beskikbaar teen ‘n koste (afhangende van die getalle) en moet asseblief vooraf gereël word.

 

R200.00

Wanneer ʼn paartjie met kinders uit hulle vorige huwelike besluit om te trou, kan dit ʼn groot aanpassing vir almal wees. Hulle kry albei ʼn nuwe huweliksmaat, plus ʼn klompie kinders by. Die kinders kry ook ‘n hele nuwe gesin. Die opwinding van ‘n nuwe gesin, skep ook nuwe uitdagings.

Daar is maniere om die uitdagings aan te spreek en die oorgang te vergemaklik. Dit is waaroor hierdie kursus handel. Ons gaan fokus op:

  • Ouerskap en Ouerskap Style
  • Verwagtings
  • Kommunikasie
  • Gedrag
  • Dissipline

Kindertoesig is beskikbaar teen ‘n koste (afhangende van die getalle).  Toesig moet asseblief vooraf gereel word met michelle@collage.org.za.