fbpx

Radikaal Kamp

Kom join ons by Radikaal jeug se eerste kamp. Ons gaan vet pret hê, op ‘n ander vlak die Here ervaar en lekker met vriende kuier. Enige hoërskool leerling is welkom. Sien jou daar!

Registrasie: Voltooi die aanlyn vrywaringsvorm deur op hierdie skakel te click en betaal daarna jou kampgeld deur uit te Check op die aanlyn-winkel.

R500.00