Padel social

Aandag alle jong volwassenes (25–35)! 🎾✨

Kom join ons vir ’n lekker Padel Social op 5 Junie – ’n ontspanne aand om nuwe mense te ontmoet, te kuier, verhoudings te bou en sommer ook ’n bietjie oefening in te kry!

Of jy nou al padel gespeel het of dit vir die eerste keer probeer – jy is welkom! 😄

📍 DPT Padel, Elarduspark
🗓️ 5 Junie
⏰ 18:30
💰 R50 p.p.

Bring jou goeie vibes en kom speel, lag en connect saam! Ons sien uit daarna om jou daar te hê💫

R50.00