fbpx

‘n Man en sy ontwerp

Wanneer ons deur moeilike tye gaan verskuif ons fokus na oorlewing, Ons leefwêreld en omstandighede het drasties verander die afgelope tyd en dit is nodig om te “Touch Base”. Is jy nog op koers?

Begin 29 Januarie 2023 vir 6 weke. Sondae om 17:00

R50.00