fbpx

Laaste Lewenslesse

Laaste Lewenslesse handel oor Jesus se gesprek in die laaste paar uur voor sy kruisdood met sy dissipels.

Out of stock

R50.00

Out of stock

Laaste Lewenslesse handel oor Jesus se gesprek in die laaste paar uur voor sy kruisdood met sy dissipels. Sommige skrywers beskou dié 5 hoofstukke as Jesus se liefdesbrief aan die gelowige. Die liefde van Jesus is omvattend sodat dit alle gelowiges in die verlede insluit tot die wat nog in die toekoms sal lewe. Daarom is dit belangrik om te reflekteer op die implikasies van Jesus se liefde en ook die belangrike lesse wat Hy aan gelowiges deur dié hoofstukke leer. Van die lesse sluit belangrike onderwerpe in soos die hemel, die nuwe gebod, die persoon en werk van die Heilige Gees, die eenheid tussen God en sy mense, hoe gelowiges in ‘n vyandige wêreld God se vrede kan verkry en Jesus se belangrikste gebed. Die 40 oordenkings oor Jesus se laaste lewenslesse nooi jou uit om aan ‘n lewens veranderende reis deel te neem waarin jy die liefde van Jesus vir jou in sy laaste woorde gaan verken sodat jy sy stem sal hoor en uit jou geestelike slaap sal ontwaak.