fbpx

Kospakkie Projek

Vanjaar se Kospakkie Projek gaan vir gesinne in Elarduspark. Daar is talle kinders wat weekliks broodjies by Laerskool Elarduspark ontvang ter wyl die skool oop is. Ons fokus is om hierdie gesinne te help gedurende die fees tydperk wanneer die skool gesluit is.

Volg hierdie skakel om ‘n elektroniese lys af te laai van items wat benodig word. Pakkies moet voor of op 27 November by Collage afgelaai word.

Jy is ook welkom om ‘n finansiële bydrae te maak soos jy goed dink.

From: R0.00