Vroue Jaareindfunksie

Ons spreker vir die oggend is Annalize Engelbrecht  ‘n inspirerende Pastoor, vrou vir haar man en ma van twee. Annalize is al 30 jaar in bediening en het ‘n passie om vroue te help ontdek wat God in hul geplaas het en hoe om hul volle potensiaal te bereik.
Kom geniet die oggend saam met ons!

R50.00

Out of stock