Het jy die huwelik waarna jy altyd gestreef het, of voel jy dat daar iets kort?
Ons huwelikskursus beloof om pret, interaktief en lewensverrykend te wees!
Die kursus is ontwerp om huwelikspare te help om hul verhoudings te verbeter, te verenig en om hulle aan te moedig om mekaar te ontdek en te leer ken soos God ons ken.
Skryf nou in en kom ontdek saam die volle potensiaal vir jul huwelik in Christus.
Kaartjies is R400 per paartjie. Dit sluit middagete in.