Herlaai Jou Roeping Kursus

Hierdie kursus fokus in op jou in hierdie seisoen van jou lewe.

Begin 26 Julie om 17:00 (8 weke)

R400.00

Waar bevind jy jou op die pad van die lewe?

Voel dit of jy vasgevang is tussen sukses sonder vervulling of drome wat in skerwe lê—en jy wonder: “Wat nou?” Ontdek of daar méér is: ’n lewe van betekenis, doel en ware vervulling.