fbpx

Groter As Die Lewe

R200.00

Hierdie boek verken die verhaal van Josef wat sy harde realiteitee n moeilike bestaan getransformeer het tot ‘n buitengewone lewe wat ‘n onomkeerbare impak op die geskiedenis van die mensdom gehad het. Josef was nie net in staat om sy lewe te verander in die lig van sy pyn en sinnelose lyding nie, maar was in staat om alles wat hy beleef het te gebruik in diens van sy sukses. Josef se verhaal is ‘n inspirasie vir mense oor die eeue heen van hoe om suksesvol en oorwinnend te lewe in ty an konflik en uitdaging.

In hierdie boek neem Ernrich jou op reis aarin jy twaalf beginsels verken sodat jy jou lewe kan posisioneer om Groter as die Lewe te leef!