fbpx

GriefShare Kursus

‘n Ondersteuningsgroep kursus vir mense wat ‘n geliefde aan die dood afgestaan het.

 

R300.00

‘n Ondersteuningsgroep kursus vir mense wat ‘n geliefde aan die dood afgestaan het. GriefShare is ‘n groep vriendelike  mense wat omgee en langs jou stap in een van die moeilikste tye van jou lewe. Jy hoef nie alleen die rouproses te gaan nie!

Geen Radikaal (tieners) & Aand Diens

op 30 April 2023