fbpx

Dames Jaarafsluitingsfunksie

Jaar afsluitingsfunksie vir die Dames Aksie

R150.00

12 November 2022 om 09h00. Dit gaan ‘n wonderlike oggend van interessant gesprekke wees. Friedl van der Westhuizen (Bedryf- en Kliniese Sielkundige) gaan met ons gesels oor: “Verandering: Revolusie of Evolusie?” Carmien Tee gaan julle verras met verskeie soorte tee en saam met dit ‘n sjokolade proe. Daar gaan ook verskeie uitstallers wees met interessante produkte om te wys.Nooi gerus jou ma, vriendin of dogter saam om die feestelike oggend saam met ons te geniet.

 

 

*Indien jy graag n uitstaller wil wees, voltooi die volgende vorm en ons sal terugkom na jou toe.

Registrasie vir Uitstallers