fbpx

Beradingskursus Inligtingsaand

Kom woon gerus die aanbieding by op 15 Augustus, om 19:00 by Collage Gemeenskapskerk in die Opleidingslokaal. (Inpersoon of Aanlyn)

R0.00

Die Beradings kursus skop af 4 September 2022, by Collage Kampus. Die
kwalifikasie wat aangebied word is: Occupational Certificate: Social Counselling
Worker NQF Level 05. Die kursus sal duur van 18 maande tot 2 jaar. Hierdie
kwalifikasie stel jou in staat om Sosiale/Christelike berading te kan doen en te
registreer by die “Council for Pastoral and Spiritual Counsellors”.