Showing all 2 results
Die kursus begin op Dinsdag, 26 Julie en is 7 weke lank. Die kostes beloop R200 per paartjie.
Kindertoesig is beskikbaar teen ‘n koste (afhangende van die getalle). Toesig moet asseblief vooraf gereel word met michelle@collage.org.za.
Elke persoon is sekerlik bewus daarvan hoe belangrik die regte gesindheid is tot ‘n effektiewe en suksesvolle bestaan. Klim jou Everest is ‘n kursus wat jou help om te verstaan wat gesindheid is en hoe om ‘n geloofsgesindheid in jou lewe te vorm.
No products in the cart.
WhatsApp us