fbpx

Showing all 2 results

  • Boereworsrol

    R35.00
  • Studentegroep Stap

    R370.00

    Kom geniet ‘n naweek in die berge waar jong volwassenes saam gaan kuier en nader aan God groei. Dit gaan ‘n onvergeetlike en transformeerende belewenis wees. Gemiddelde fiksheid is benodig. 3 dae van die Fanie Botha staproete gaan gestap word. Ons vertrek die14de Junie en dan kom ons op die vakansiedag die 17de terug.

    • Daar is twee maniere om te betaal: betaal die hele bedrag of betaal in drie paaiemente.
    • As jy die hele bedrag betaal, moet jy die produk se hoeveelheid na drie verander.
    • As jy in paaiemente betaal, moet die hoeveelheid 1 wees en die derde betaling  moet teen 1 Junie 2024 gemaak word.
    • Kontak Juwan Jordaan (Bedieningsleier) vir meer inligting.