012 345 1181
Die aanbiddingsdiens word in werklike tyd (RSA tyd) om 9h00 en 18h00 ge-stream na Facebook en Youtube.
Om te registreer by Facebook kliek op die icon en "Like" die bladsy. Jy sal outomaties 'n kennisgewing ontvang wanneer dienste ge-stream word op Facebook.
Om te registreer by YouTube  kliek op die icon en "subscribe" by die kanaal. Jy sal outomaties 'n kennisgewing ontvang wanneer dienste ge-stream word op Youtube.
Jy kan ook deur die myKerk.com webtuiste kies om die aanbiddingsdiens by te woon op ‘n tyd wat vir jou gerieflik is. Die uitsending is so verpak dat jy op ‘n relevante wyse kan deelneem. Dit is gratis, registreer gerus om toegang te kry.