Ons nooi jou uit na Die Pad van die Kruis 2026 by Collage Gemeente op Donderdagaand, 2 April om 19:00 en Vrydagoggend 3 April om 09:00. Die tema is “Vreeemdeling Tot Volgeling”.

Daar gaan ‘n kort Erediens wees wat Jesus se kruisdood herdenk, waarna jy die geleentheid gaan kry om 8 stasies te besoek wat vir jou ‘n interaktiewe ervaring met Jesus se lewe gaan gee.

Voltooi asseblief die onderstaande vorm om as vrywilliger te help

Ek wil graag help!

Pad van die Kruis...