fbpx

Kom Reis saam

Die Bybel is die grootste boek wat die wêreld ooit gesien het, omdat dit God se boek is wat lewe in ons wêreld inbring. Ons wil in die kursus tydens ons aanddienste fokus op die Bybel om die Bybel te verken en die sluier te lig om jou te help om die Bybel beter te verstaan en dit makliker vir jou te maak om die Bybel te lees.

Downloads

Die Ou Testament

Die Nuwe Testament